Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Protea Boekehuis

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Andries Anders

Andries is 'n skaap. Maar hy voel eensaam omdat hy anders as die ander skape is. Diep in sy hart glo Andries daar moet erens ’n plek wees waar dit normaal is om anders te wees. Gedryf deur hierdie verlange gaan hy op ’n soektog...
R 131,75 R 155,00

Twee Kaapse lewens

Twee Kaapse lewens sit Karel Schoeman se werk oor die VOC-tydperk aan die Kaap die Goeie Hoop voort aan die hand van die lewens van die predikant Henricus Beck en sy suster Aletta.
R 323,00 R 380,00

The big book of families

What kind of family do you have? Some people have strings of brothers and sisters, cousins, nieces and nephews, grandparents and great-grandparents ... while others have very small families. Two people can be a family too!
R 136,00 R 160,00

Die groot boek van families

Watter soort familie het jy? Party mense het baie broers en susters, ooms en tannies, niggies en nefies, oumas en oupas, oumagrootjies en oupagrootjies, en ander het weer klein families. ’n Familie kan ook net twee mense wees!
R 136,00 R 160,00

Potent pastimes

The unifying theme that runs throughout this book is the different ways in which sport and leisure practices during certain historical eras were connected with wider concerns in Afrikaner society and how they contributed substantially to shaping the Afrikaner world of sport and leisure.
R 80,75 R 95,00

Soek die meerkat - reis deur tyd

Wat kry jy wanneer jy ’n moedswillige meerkatfamilie met ’n tydmasjien kruis? Epiese chaos! Willem Meerkat is aan die stuur en die familie maak reg vir ’n wilde, woeste reis deur tyd.
R 63,75 R 75,00

Dubbelfoto

'n Versameling kortverhale wat 'n familiegeskiedenis uitbeeld en strek van die ernstige tot die komiese. Met uiteenlopende verhale wat sowat 'n eeu bestryk (beginnende op 'n plaas in die Kamdeboo en eindigend in die stad) word byna kaleidoskopies gekyk na lewens, plekke, indrukke en ervarings.
R 144,50 R 170,00

Aantrekkingskrag

Aantrekkingskrag is 'n kosmiese wet wat sowel vir hemelliggame as vir mense geld. Deon Opperman buit hierdie volgehoue metafoor op verbluffende wyse uit in hierdie meesleurende drama oor die liefde.
R 136,00 R 160,00

The circle of life

A humorous, entertaining take on a difficult topic. A king who is afraid of dying, devises a plan to get rid of Death. But what happens when all the animals get tired of immortality?
R 54,40 R 64,00

Die groot poefwedstryd

'n Heerlik stuitige verhaaltjie oor 'n stadium wat elke voormalige doekdraer beleef. Nie vir sensitiewe neuse nie!
R 136,00 R 160,00

Oupa se engel

'n Pragtige verhaal oor familie, geskiedenis en herinnerings wat in 2002 met die Duitse Jeugliteratuurprys genomineer is.
R 47,60 R 56,00

Deelstad

In hierdie boek doen Karel Schoeman verslag van ’n lang besoek aan Berlyn gedurende 2008 wat in 2010 en 2011 met korter besoeke opgevolg is. Afgesien van inligting oor die nuwe, herboude en verenigde Berlyn na die val van die Muur in 1989, verskaf die boek ook waardevolle kennis oor die geskiedenis van Berlyn.
R 272,00 R 320,00