Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Protea Boekehuis

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Hoe om jou draak op te lei

Die Afrikaanse vertaling van die supergewilde How to train your dragon.
R 153,00 R 180,00

Animal tales

This is the fourth book in a series of animal stories compiled by G.R. von Wielligh. These stories were gathered by Von Wielligh from the Khoikhoi people and are some of the oldest animal stories known in South Africa.
R 42,50 R 50,00

Maties en Afrikaans

Sedert die totstandkoming van die Universiteit van Stellenbosch het ’n noue verband met Afrikaans bestaan. Die behoefte aan ’n tersiere inrigting met Afrikaans/Nederlands as voertaal was immers die vernaamste enkele rede vir die ontstaan van die universiteit.
R 51,00 R 60,00

Tirza

Arnon Grunberg is een van Nederland se mees gerekende kontemporere skrywers. Tirza is reeds in elf tale vertaal - nou ook in Afrikaans.
R 74,80 R 88,00

Plein en simpel

Die duiwe wat elke oggend op Oom Paul se kop en skouers vergader is nie gewone kossoekers of verveelde sonbaaiers nie. Kerkplein se duif bevolking is ’n groep besorgdes wat bereid is om tot die laaste penveer vir Kerkplein as duiftuiste te veg.
R 61,20 R 72,00

Round the Nguni fires

A charming collection of Zulu-folktales as told to the author by native Zulu speakers.
R 61,20 R 72,00

The big poop contest

A wickedly funny tale about a developmental stage that every toddler inevitably encounters. Not for sensitive noses!
R 54,40 R 64,00

Team trinity

South Africa’s favourite heroine is back! ""I told you to stay away from him, but you never listen, do you, Trinity?"" Life at boarding school is not all diets, dresses and dances, as Trinity Luhabe discovers when her parents move overseas for a term.
R 170,00 R 200,00

Bo is dit stil

’n Ingetoe en helder roman wat deur JM Coetzee aangeprys word vir die teerheid en lakonieke humor waarmee dit geskryf is.
R 84,15 R 99,00

Sammy and the skyscraper sandwich

You've never seen a skyscraper sandwich, have you? Sammy is just about to make one ...
R 34,00 R 40,00

Tommie en die toringhoe toebroodjie

Tommie is rasend honger en maak vir hom die grootste toebroodjie wat jy nog ooit gesien het. Wil jy ook ’n happie he?
R 34,00 R 40,00

Voorskoolse werkboek

Kry jou kind skoolgereed met hierdie vrolike werkboek! Alles wat ’n voorskoolse kind nodig het in een groot werkboek: Leer om aanwysings te volg, 'n potlood te bemeester, prenteverhale te interpreteer, items te identifiseer en met mekaar te verbind, en antwoorde te merk. Die perfekte hulpmiddel om kinders vir die groot skool gereed te kry!
R 153,00 R 180,00