Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Protea Boekehuis

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Geillustreerde gids tot die menslike liggaam

Die Geillustreerde gids tot die menslike liggaam is meer as net ’n visuele woordeboek: dit is ook ’n begeleide toer deur die unieke masjien waarbinne elke individu woon!
R 110,50 R 130,00

Halsoorkop

Halsoorkop die seemeeu is altyd haastig, en alewig op pad. En hoewel hy altyd sy goue sakhorlosie by hom het, is hy laat vir sy belangrikste afspraak. 'n Besonderse verhaaltjie oor die kuns om onverwagse geluk te vind.
R 34,00 R 40,00

Toe meneer Venter deurskynend geword het

Op 'n dag stel meneer Venter vas dat hy stadig maar seker besig is om deurskynend te word! Geen dokter kan hom help nie en dit word elke dag erger! Meneer Venter se hond Snorrie het geen probleem daarmee dat sy baas al hoe minder sigbaar word nie, en mevrou Eloff, wat twee keer per week sy huis kom skoonmaak, nog minder.
R 54,40 R 64,00

Chaos in Bronberg

Klein dingetjies het groot gevolge! Wat kan alles gebeur as iemand ’n piesangskil onverskillig weggooi? Na 'n hele reeks gebeurtenisse is die hele Bronberg in rep en roer. Groot en klein geniet die mooiste deurmekaarspul – uiteindelik gebeur daar iets in die dorp!
R 54,40 R 64,00

Lillie die heksie en die wilde Indiaan-avontuur

Lillie kan aan niks lekkerders dink as om weer 'n draai te gaan maak in die Wilde Weste nie. Maar met 'n regte cowboys-en-kroeks-situasie het sy nie heeltemal gereken nie ...
R 157,25 R 185,00

Hoekom moet ek dit doen?

Hoekom moet 'n mens jou tande borsel voor jy gaan slaap? Sal kleintandeborselmannetjies jou tande kom skoon skrop as jy dit nie doen nie? Die slim kinders in hierdie boek weet dat daar goeie redes is vir elke dag se moet-doen-dinge soos tande borsel en hare kam.
R 136,00 R 160,00

The big book of feelings

Happy, sad, excited, bored, shy, silly ... explore a multitude of feelings with this fun-filled book! A multicultural exploration of feelings and how to talk about them: whether at school, at home or just about anywhere!
R 136,00 R 160,00

Storieland

'n Versameling van 26 bekende en onbekende kinderstories met pragtige illustrasies uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.
R 170,00 R 200,00

Atlas teen die vergeet

Met die skerp waarnemingsvermoe eie aan sy skryfwerk bring Pirow Bekker met die bundel alledaagse gegewens opnuut onder die leser se aandag.
R 51,00 R 60,00

Die Uile in die gimnasium

Die vyf Uile bevind hulle op splinternuwe terrein: die leergimnasium. Al is hulle skooldae op Kranskop verby, is Philip, Hennie, Vaatjie, Jorsie en Berrie se avontuurlus steeds sterk. In die leergimnasium kry "rateltaai" en "vasbyt" egter nuwe betekenis, en moet rekening gehou word met bloedsweet en boelies in uniform!
R 127,50 R 150,00

Running and other stories

Turning her back on what is considered conventional, Makhosazana Xaba engages with her subject-matter on a revolutionary level in Running and Other Stories. She takes tradition – be that literary tradition, cultural tradition, gender tradition – and re-imagines it in a way that is liberating and innovative.
R 187,00 R 220,00

Beyond the delivery room

Beyond the delivery room is a powerful, angry, tender and evocative debut collection of poems from popular performance poet, Khadija Heeger. The collection is the first in a trilogy of poem collections that Heeger has worked on over many years. This collection combines story-telling, resistance, re-naming, and remembrance.
R 153,00 R 180,00