Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Protea Boekehuis

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Natal and the Zulu Country

In this book, written in 1966, Bulpin writes about the hunters, settlers, the Bushmen, Dingane, Shaka, Cetshwayo, the colonial days, the Voortrekkers and the Republic of Natal.
R 267,75 R 315,00

Die Uile in Mosambiek

Avontuur volg die Uile net waar hulle gaan. Ook 'n vakansie in Mosambiek is allermins 'n rustige strandwandeling!
R 127,50 R 150,00

Die hemel van Heivisj

’n Ryk en geskakeerde vertelling oor grootword, menswees, familiebande en behoort teen die agtergrond van die Eerste Wereldoorlog. 'n Opvolg op Nege Oop Arms, wat ook selfstandig gelees kan word.
R 61,20 R 72,00

Suid-Afrikaanse Vrykorps van Duits-Suidwes-Afrika

’n Boek oor 'n unieke stuk geskiedenis wat hom tydens die Eerste Wereldoorlog afgespeel het: ’n onafhanklike vegeenheid binne die Duitse Imperiale Koloniale Troepe wat die Rebellie in Suid-Afrika ondersteun het deur teen die Unie-Verdedigingsmag te veg.
R 57,80 R 68,00

Nege oop arms

’n Verhaal van swerwers, verbode liefde en gebreekte beloftes – en van spoke wat wel tot rus gebring kan word.
R 61,20 R 72,00

Asterix en die Gote

R 127,50 R 150,00

Agent Alex 3 - Visvang verbode!

Die derde boek in die reeks oor Agent Alex se avonture by Spioenkop Akademie.
R 123,25 R 145,00

Kom in, dit vries daar buite

'n Keuse van gedigte uit die Nederlandse digter Alfred Schaffer se vyf bundels, soos vertaal deur Daniel Hugo.
R 51,00 R 60,00

Ontdek die diereryk!

Leer ken streek vir streek die leefwerelde van 'n paar van die interessantste en gewildste diere op die planeet.
R 165,75 R 195,00

Bella & Bollie en die nagsoentjie

Die tweede Bella & Bollie-boek, waarin 'n wereld vol kinderlike onskuld op lesertjies wag!
R 136,00 R 160,00

100 mense wat die wereld verander het

Ware lewensverhale van 'n uiteenlopende spektrum helde wat ongelooflike bygedraes gelewer het tot die wereld waarin ons vandag leef. Toer deur die wereldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en vier die mense wat hulle stempel op die wereld afgedruk het.
R 170,00 R 200,00

Die wrede somer

'n Storie oor liefde en haat; wins en verlies wat hom uitspeel teen die agtergrond van die Namibiese hinterland. In Fahlplatz se opstal groei die spanning tussen pa en seun en tussen man en vrou terwyl daar 'n groter stryd buite woed. As die dood verbytrek, kyk die wat agterbly anders na hulle wereld en na mekaar.
R 144,50 R 170,00