With more than 15 years’ experience with home schooling her own three children, Magda Faul and a friend identified the need amongst young home schooling parents to be encouraged by the stories and testimonies of those who had gone through the mill, so to speak.
Die verhaal is gebaseer op ware gebeurtenisse. Soppie is ‘n skerpskutter in die Staatsartillerie van die Zuid-Afrikaanse Republiek (SAZAR) tydens die Anglo-Boereoorlog (ABO). Hy soek na vrede en moet baie struikelblokke oorkom. Hy ontmoet Nella voor die oorlog en die noodlot stuur albei se lewens op uiters vreemde paaie.
‘Kruispad’ is ‘n spannings-roman wat geskryf is deur die nuwe opkomende skrywer Willie J. Botes. ‘Kruispad’ beloof om vir die leser ure se genot te verskaf tot aan die einde van die boek. Die leser gaan dit moeilik vind om hierdie boek neer te sit, want dit is vol intriges, raaisels, aksie en romanse.
Voel jy dat jou huwelik se vuurtjie geblus is? Dalk is hy nie heeltemal geblus nie, maar het al oor die jare redelik koud geword. Miskien moet jy weer teruggaan en uitvind hoe God die man en vrou geskep het, en wat Sy eintlike doel met die huwelik is.
God's earnest desire is to have a rich, vibrant, and enduring fellowship with His children; but how can we enjoy such communion with all its blessings and benefits if we don't know how to pray effectively?.
Operasie Blouwildebees Die Veiligheidspolisie het inligting bekom dat buitelandsopgeleide SWAPO (PLAN)-vryheidsvegters in Mei 1966 die eerste opleidingskamp in Ovamboland gestig het. Manskappe is onder die plaaslike bevolking gewerf.