Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Special Choice Children's Collection

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Ek Maak reg vir kleuterskool 5+ Jaar

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 290 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, te ontwikkel!
R 100,00 R 125,00

Ek Maak reg vir kleuterskool 4+ Jaar

Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 260 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle voor en tydens kleuterskool benodig, te ontwikkel!
R 100,00 R 125,00

Imimo Nebukhulu

Indzaba ifanelwe kufundvwa elayibrari, eklasini kanye nasekhaya.
R 53,55 R 63,00

Haas Das se Nuuskas: Episode 4

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending raak Boeboe die bobbejaantjie vermis. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
R 132,00 R 165,00

Haas Das se Nuuskas: Episode 3

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet. In hierdie episode vind die groot wedloop tussen Hasie Kwassie en Skillie Skilpad plaas! Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
R 132,00 R 165,00

Iinkhathi zomnyaka

A favourite subject especially written in an African context for the proudly African children. Here, they learn about what is so special about seasonal changes in our country.
R 53,55 R 63,00

Dzikhalanwaha

A favourite subject especially written in an African context for the proudly African children. Here, they learn about what is so special about seasonal changes in our country.
R 53,55 R 63,00

Ditlha

A favourite subject especially written in an African context for the proudly African children. Here, they learn about what is so special about seasonal changes in our country.
R 53,55 R 63,00

Haas das se nuuskas: Episode 2

Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet. In hierdie uitsending ontsnap Frekie Ystervark nouliks van Hoohoeff Hiena en die diere bewonder Hasie Kwassie se nuwe hardloopskoene! Die stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.
R 132,00 R 165,00

Ezinto ezingakghona ukuphapha emkayiniwama-Afrika

What things do you think can all fly? Join Tshepo, Charlie and Bongi as they explore all the things that fly in the African sky. Perfect for reading at the library, in the classroom and at home. For vocabulary building in an African context, too!
R 53,55 R 63,00

I like water!

Teaching little children to appreciate water in the world around them. Perfect for reading and learning at the library, in the classroom and at home. Available in all 11 South African languages.
R 30,56 R 35,95

English, Afrikaans, Northern Sotho, Tswana aid

The English-Afrikaans-Northern Sotho-Tswana Aid is a handy reference work for those wishing to improve their knowledge of one or more of the four languages included. Translations for commonly used words and phrases are given in the four languages at a glance.
R 220,00 R 275,00