Close
You have no items in your shopping cart.
Search

NBPUBLISHERS

NBPUBLISHERS

3 Items in Grid 4 Items in Grid List

No easy walk to freedom

There is no easy walk to freedom anywhere and many of us will have to pass through the valley of the shadow of death again and again before we reach the mountain tops of our desires. This collection of Mandela's writings and speeches was first published in this format in 1965.
R 188,00 R 235,00

Way back home

Kimathi Tito has it all. As a child of the revolution, born in exile in Tanzania, he has steadily accumulated wealth and influence since arriving in South Africa in 1991.
R 248,00 R 310,00

Die nag van die Blou Kaalkoppe

Kwaaikofski word ontvoer! Sy ontvoerders lyk baie grillerig - hulle het almal maskers op en hulle kaalgeskeerde koppe is blou! Maar dis nie die ergste nie: Een van die booswigte waag dit om vir Kwaaikofski dieselfde haarstyl te gee - en nou lyk hy soos 'n blou paaseier.
R 112,00 R 140,00

After tears

Bafana (nicknamed Advo for advocate), is a young man with a weight on his shoulders. After flunking his law studies at UCT, he now has to find a way to either admit the truth to his family, or somehow find a job that will allow him to continue fooling them.
R 236,00 R 295,00

Rooiland - die drama

Hulle't 'n bees gesteel by die wit man Rabie. Die bees se naam was Rooiland. Hulle't vir Rooiland geslag en feesgevier. Hulle drink uit die horings: Kilikijan die bloed, Nongoloza die gal. Toe maak hulle 'n print van die wet op die vel. Op die vel van Rooiland.
R 220,00 R 275,00

Dog eat dog

Dingz is an average Wits student – struggling with money, partying with his friends, picking up girls, skipping lectures, making up elaborate excuses for missing exams.
R 228,00 R 285,00

Die kroon van die mense

Die Dapper Drie – Alet, Vernon en Nathi – moet kopkrap wanneer vreemde goed in Kroongolf gebeur. Juffrou Floors se vinger verander in 'n boorpunt. Vernon se buurman vind ’n nuwe manier om sy gras te sny. En Anila raak weg. Die wrede Walg se finale aanslag teen Kroongolf het begin!
R 296,60 R 370,75

Liplekker leesdinge

Liplekker leesdinge (Vlak 4) is een van die titels in die KABV goedgekeurde Kroonsteen-leesreeks van Best Books. Die reeks is ontwikkel op ses leesvlakke vir leerders in die Intermediere Fase (graad 4 tot 6) en bestaan uit altesaam 18 leesboeke wat fiksie en niefiksie leesstof insluit.
R 268,80 R 336,00

Alles-in-een klankeboek

Hierdie boeke is deel van die Alles-in-een lees- en klankprogram wat leerders begelei om klanke op 'n vermaaklike en praktiese wyse te bemeester. Al die klanke per graad is ingesluit in een omvattende boek per graad wat ontwikkel is volgens die vereistes van die nuwe kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring vir tale.
R 109,20 R 136,50