Jumbo Information Readers are ideal for first time English readers, and are only available in the Blue (Grade 4), Red (Grade 5) and Yellow (Grade 6) Levels.
Die praatborrels en strokies vorm deel van die storie en bied dus 'n interessante uitdaging aan die lesers. Die stories is heelwat langer en vereis meer leesstamina.