Close
You have no items in your shopping cart.
Search

Anthologies, Essays & Miscellaneous

Anthologies, Essays & Miscellaneous
3 Items in Grid 4 Items in Grid List

Wit issie 'n colour nie

’n Versameling stories oor die lewe in ’n bruin woonbuurt op die Kaapse Vlakte. Dit dek identiteit, rassepolitiek en kultuur, en bevraagteken die Suid-Afrika van vandag. Dit is gevul met galgehumor, rou eerlikheid en hartverskeurende vertellings.
R 208,00 R 260,00

Woorde hul stories sien ken

Hoewel selde streng feitelik van aard, is die kort vertellings, sketse en besinnings in hierdie bundel almal gebaseer op plekke, mense, vraagstukke en voorvalle wat oor Bernard Odendaal se lewenspad gekom het. Wat taal (kan) doen, of wat buite die reikwydte van taal is, vorm ’n draad wat deur die bundel vleg.
R 42,50 R 50,00