Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ons was daar: Sektor Een Zero

Ons was daar: Sektor Een Zero

Publisher : Paul Els
SKU: 9781928372646
R 500,00
R 425,00
Die boek is A4 met 537 bladsye W/S, c. 1600 fotos, wat die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld vertel. Die noorde van Suidwes-AFrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was.
Description
Die boek is A4 met 537 bladsye W/S, c. 1600 fotos, wat die stories van die SAW en SAP in Owambo en Kaokoveld vertel. Die noorde van Suidwes-AFrika was vir baie SA Weermag en SAP lede en hul families se tuiste tydens die bosoorlog. Dit gee persoonlike stories en fotos en kortliks iets van permanente eenhede wat daar was. Stories soos oor die bus met families in wat ‘n landmyn getrap het; ‘n kind se storie oor sy verblyf in Oshivelo; die geweer grenaat wat uit ‘n troep se bors verwyder is; Muile met R nommers; ens. vele meer.
Products specifications
ISBN13 9781928372646
Publisher Paul Els
Contributor By (author) Paul Els
Publication Date 2017-10-01
Language English
Format Paperback / softback
Pages 537
Product Dimensions (H x W x L) in mm 297 X 210 X 210
}