Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die Antwoord-Reeks Graad 8 wiskunde 2in1 KABV studiegids

Die Antwoord-Reeks Graad 8 wiskunde 2in1 KABV studiegids

Publisher : The Answer
SKU: 9781920686673
R 219,00
Hierdie Antwoord-reeks studiegids vir Graad 8 Wiskunde is deur ervare vakkundiges opgestel vir alle leerders, vir beide klaskamer- en onafhanklike gebruik. Dit verskaf toepaslike inhoud, vrae en antwoorde vir elke afdeling in die KABV-kurrikulum. Die Antwoord-reeks is jou sleutel tot eksamen sukses in Graad 8 Wiskunde.
Description
Hierdie Graad 8-Wiskunde studiegids bied ‘n deeglike inleiding tot kritieke wiskundige konsepte soos Algebra en Meetkunde. Hierdie grondslag is noodsaaklik en deurslaggewend vir die leerder se opbou van kennis en selfvertroue in hierdie uiters belangrike vak. Hierdie 2 in 1 publikasie sluit in: Onderwerpgebaseerde Vrae & Antwoorde – om die begrip van teorie, tegnieke & konsepte te ontwikkel Eksamenvraestelle & Memo’s– om die teorie in die praktyk toe te pas. Die eerste afdeling stel elke konsep bekend en ontwikkel die begrip daarvan deur gegradeerde vrae oor elke onderwerp. Omvattende antwoorde vir alle vrae word verskaf, met leiding in die vorm van baie ekstra wenke en raad in inligtingsboksies. Die tweede afdeling bestaan uit ’n verskeidenheid eksamenvraestelle. Volledige oplossings met ekstra verduidelikings, notas en wenke word verskaf om die leerder se vaardighede in eksamentegniek te ontwikkel. In hierdie uitdagende vak sal hierdie studiegids vir leerders op alle vlakke van bekwaamheid voordelig wees.
Products specifications
ISBN13 9781920686673
Publisher The Answer
Contributor
Publication Date 2016-11-16
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
}