Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die rebellie

Die rebellie

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869199371
R 79,00
R 67,15
Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek, ontstaan ’n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 1914–1915.
Description
Wanneer volksgenote met die geweer in die hand teen mekaar uittrek, ontstaan ’n gevoel van bitterheid wat in geen jare verwyder kan word nie. So skryf GD Scholtz in sy omvattende oorsig oor die Rebellie van 1914–1915. Die oorsake van die Rebellie kan teruggevoer word na die Anglo-Boereoorlog en die meeste Afrikaners se ongemaklike verhouding met die Britse ryk. Milliter gesproke was die Rebellie ’n mislukking, maar op die lang duur, betoog Scholtz, het die Rebellie ’n groot rol gespeel in die herlewing van die republikeinse ideaal onder Afrikaners.
Products specifications
ISBN13 9781869199371
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) G.D. Scholtz
Publication Date 2013-01-21
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 220
Product Dimensions (H x W x L) in mm 213 X 137 X 210
Shipping Weight (grams) 285
}