Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Lillie die heksie word 'n speurder

Lillie die heksie word 'n speurder

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869198220
R 185,00
R 157,25
Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met ’n vergrootglas en ’n paar towerkunsies in haar agtersak!
Description
Staan opsy, Sherlock Holmes: Speurder Lillie is in die buurt, met ’n vergrootglas en ’n paar towerkunsies in haar agtersak! Wanneer haar ma se fiets gesteel word, het Lillie dubbele werk om te doen: om die verlore fiets op te spoor, en om die booswig vas te trek. Gelukkig beteken twee keer soveel speurwerk ook twee keer soveel pret ... en ’n getoor van die eerste water!
Products specifications
ISBN13 9781869198220
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Knister, Translated by Amelia de Vaal
Publication Date 2013-01-21
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 112
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 155 X 210
Shipping Weight (grams) 295
}