Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Lillie die heksie en die seerowers

Lillie die heksie en die seerowers

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869198213
R 185,00
R 157,25
Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak 'n opwindende draai op 'n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor ... maar dan loop sy haar vas in ’n onverwagse penarie.
Description
Skip ahooi! Hys die seile! Lillie die Heksie maak 'n opwindende draai op 'n regte seerowerskip. Lillie kry dit reg om haar terug in die verlede en tot aan boord die berugte seerowerkaptein Bakkebaard se skip te toor ... maar dan loop sy haar vas in ’n onverwagse penarie. Is Lillie in lewensgevaar, of is dit eerder die seerowers wat sal moet ligloop vir Lillie?
Products specifications
ISBN13 9781869198213
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Knister, Translated by Amelia de Vaal
Publication Date 2013-01-21
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 104
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 155 X 210
Shipping Weight (grams) 300
}