Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Lillie die heksie se sirkusbetowering

Lillie die heksie se sirkusbetowering

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869198206
R 185,00
R 157,25
Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon die ene opgewondenheid.
Description
Die sirkus is hier! Wanneer hulle ma met kaartjies vir die sirkus se galavertoning by die huis aankom, is Lillie en Leon die ene opgewondenheid. Lillie en Leon kan nie wag vir Saterdag nie – want Saterdag gaan hulle sirkus toe! Maar anders as haar kleinboet, wat tevrede is om oopmond na al wat ’n toertjie is te kyk, jeuk Lillie se hande om deel te neem aan die skouspel. Sal Lillie en haar towerkunsies dit regkry om die sirkusvertoning selfs meer onvergeetlik te maak?
Products specifications
ISBN13 9781869198206
Publisher Protea Boekhuis
Contributor By (author) Knister, Translated by Amelia de Vaal
Publication Date 2013-01-21
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 112
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 155 X 210
Shipping Weight (grams) 290
}