Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die buffeljagter

Die buffeljagter

Publisher : Protea Boekhuis
SKU: 9781869190217
R 170,00
R 144,50
Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem? In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul – maar dis meer as 'n dramatiese jagtog.
Description
Hoe toets jy die staal van 'n man wat jou beeldskone dogter van jou af wil wegneem? In hierdie roman word die leser op reis geneem deur Angola se jagvelde, op soek na 'n reuse-olifantbul – maar dis meer as 'n dramatiese jagtog. Avontuur, romantiek en manlike drif, Namibie se ruimtes – dit is die kombinasie waarmee Doc Immelman se vreeslose skrywershand dekades al sy meer as 30 000 lesers gevange hou. Self ’n jagter, skryf Immelman uit eerstehandse ervaring. In sy romans bly die harde verlatenheid van die land noordwes van Suid-Afrika ’n werklikheid.
Products specifications
ISBN13 9781869190217
Publisher Protea Boekhuis
Contributor
Publication Date 2003-07-03
Language Afrikaans
Format Book
Pages 111
Product Dimensions (H x W x L) in mm 223 X 153 X 210
Shipping Weight (grams) 190
}