Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Afrikaanse woordelys en spelreels

Afrikaanse woordelys en spelreels

Publisher : Pharos
SKU: 9781868902071
R 490,00
R 392,00
Die AWS is die normeringsbron vir Standaardafrikaans wat duidelike leiding oor spelling en skryfwyses bied. Naas bestaande hoofstukke bereel twee nuwe hoofstukke onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking. Bygewerkte lyste en skryfhulp oor transliterasie, Omgangsafrikaans en die SI-stelsel maak die uitgawe ’n volledige hulpbron.
Description
Hierdie elfde, omvattend herbewerkte uitgawe bied (naas bestaande hoofstukke oor wisselvorme, getalle ens.) twee nuwe hoofstukke wat onderskeidelik leestekens en trappe van vergelyking bereel. Bestaande reels is aangepas en word eenvoudiger verduidelik. Nuwe lyste bied duidelike leiding oor plekname in die Ooste, landname met hul geldeenhede en ISO-kodes, en elemente in die periodieke tabel. Skryfhulp oor transliterasie, Omgangsafrikaans en die SI-stelsel maak die uitgawe ’n volledige hulpbron.
Products specifications
ISBN13 9781868902071
Publisher Pharos
Contributor Role not specified SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Publication Date 2017-07-10
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 800
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 155 X 210
}