Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Aartappelgeloof vir elke dag grootdruk

Aartappelgeloof vir elke dag grootdruk

Publisher : CUM
SKU: 9781431620517
R 249,94
R 212,45
Word elke dag stil by God en ervaar hoe Hy jou siel verkwik en jou bemagtig om jou roeping uit te leef.
Description
As jy God se teenwoordigheid in jou lewe op ’n kragtige wyse wil ervaar, moet jy elke dag tyd aan sy voete deurbring. Dit is in hierdie stilword-oomblikke by Hom wat God jou siel verkwik en jou bemagtig om sy roeping vir jou lewe uit te leef. Aartappelgeloof ... vir elke dag is 366 bemoedigende oordenkings deur die bekende evangelis Angus Buchan. Met temas soos leef deur die geloof, die krag van gebed, vertrou op die Here se onwankelbare liefde, ontvang krag in God se teenwoordigheid en vele meer, sal jy God se krag in jou lewe ervaar om die wedloop van geloof enduit te hardloop. Ook beskikbaar in Engels onder die titel Potato Faith for Every Day.
Products specifications
ISBN13 9781431620517
Publisher CUM
Contributor By (author) Angus Buchan
Publication Date 2018-08-20
Language Afrikaans
Format Hardback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 220 X 150 X 210
}