Close
You have no items in your shopping cart.
Search
#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

#PresiesAnders 2: Cupcakes en kupido's

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798177085
R 155,00
R 124,00
Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme.
Description
Zoya presteer nie op skool soos haar tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde en rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy verheug oor die kans om tyd saam met die aantreklike Erwee te spandeer. Daar is wel ’n paar probleme: Erwee se jaloerse vriendin, Beula, ’n geheimsinnige matchmaker en die feit dat haar pa skielik tienersleng praat en leer skateboard ry . . .
Products specifications
ISBN13 9780798177085
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Cecilia Steyn
Publication Date 2018-04-16
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 128
Product Dimensions (H x W x L) in mm 198 X 130 X 210
Short Description Wanneer Zoya gekies word as die hoof van die balkomitee, is sy in die wolke oor die kans om tyd saam met Erwee te spandeer. Buitendien, hoe moeilik kan dit wees om met ’n begroting te werk? Daar is wel ’n paar probleme.
Author Biography Cecilia Steyn is die ma van twee seuns en woon in Klerksdorp, waar sy as die takadministreerder van HealthPharm werk. Haar eerste boek waag sy onder die mentorskap van haar broer en bekende skrywer, Fanie Viljoen, en sedertdien het sy verskeie gewilde jeugboeke die lig laat sien, o.a. ?Die meisie op die dak ??en die ?Tienerharte?-reeks.
}