Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Die vrou in die blou mantel

Die vrou in die blou mantel

Publisher : Human & Rousseau (Pty) Ltd
SKU: 9780798176903
R 230,00
R 184,00
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dit bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery.
Description
Bennie moet ring koop. En nie sommer ’n hierjy-ring vir sy Alexa nie. Hoe op aarde moet hy nou dit bekostig? Dan word ’n vroueliggaam gevind en sy word Bennie en Vaughn se probleem toe daar besef word sy’s ’n buitelander: Alicia Lewis, ’n kunskenner op die spoor van ’n ou skildery. Wanneer Lithpel Davids die naam Billy de Palma in Alicia se skootrekenaar vind, weet Vaughn daar’s groot fout. Want hy ken vir Billy, en Billy is bad, bad news . . .
Products specifications
ISBN13 9780798176903
Publisher Human & Rousseau (Pty) Ltd
Contributor By (author) Deon Meyer
Publication Date 2017-11-10
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 128
Product Dimensions (H x W x L) in mm 222 X 152 X 210
}