Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Afrikaans sonder grense KABV

Afrikaans sonder grense KABV

Publisher : Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
SKU: 9780636145825
R 293,00
R 249,05
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
Description
Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ’n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ’n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die leerderboek sluit af met ’n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ’n voorbeeldvraestel.
Products specifications
ISBN13 9780636145825
Publisher Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Contributor By (author) M. Latti, By (author) S. Gouws, By (author) C. le Roux
Publication Date 2013-07-09
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 0
Product Dimensions (H x W x L) in mm 300 X 220 X 210
}