Close
You have no items in your shopping cart.
Search
1 Recce

1 Recce

Publisher : Tafelberg Publishers Ltd
SKU: 9780624081494
R 320,00
R 256,00
1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies.
Description

1 Recce. Een van die skerpste, veelsydigste en dodelikste spesialiseenhede in die Suid-Afrikaanse Weermag. Die manne was superfiks en bomenslik taai. Hulle het telkens hul lewe op die spel geplaas in geheime operasies. Alexander Strachan, bekroonde skrywer en self 'n gewese Recce, vertel die verhaal van 1 Recce se ontstaan, geskiedenis en rol in die Bosoorlog. Na jare van mites en geheimhouding gee die boek 'n binneblik op die Recces en die werk wat hulle onsigbaar agter die skerms gedoen het.

Products specifications
ISBN13 9780624081494
Publisher Tafelberg Publishers Ltd
Contributor By (author) Alexander Strachan
Publication Date 2018-10-31
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 352
Product Dimensions (H x W x L) in mm 234 X 152 X 210
}