Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Ek en kerk

Ek en kerk

Publisher : Antonet Bekker
SKU: 9780620676953
R 100,00
R 85,00
Is jy moeg vir kerk? Jy is een van duisende mense wat teleurgesteld is in die kerk. Dis seker omdat ons verwag om hier gekoester te word, dat ons so maklik hier die seerste kan kry. Kom lees Christen van Niekerk se storie in die “ek en kerk” gedeelte van die boek.
Description
Het jy al seergekry in ? kerk? As jou antwoord op hierdie vraag, “Nee” is, is jy een van die gelukkiges. Hebreers 10:25 se dat ons nie van die kerk moet weg bly nie. Ons behoort mekaar eerder aan te moedig om soontoe te gaan. Maar wat as kerk juis die laaste plek is waar jy wil wees? Ek het na baie leraars en lidmate se mooi kerkstories en rillers geluister. Al hierdie stories het saam die “ek en kerk” verhaal van Christen van Niekerk geword. Miskien kan jy ook met arme Christen identifiseer? God het die pragtige gelykenis geïnspireer, waarin die kerk met ? lughawe vergelyk word. Vliegtuie en lidmate, Jesus en landingstroke, en God in die Beheertoring. Hierdie boek sluit af met die hoofstuk “Ek en kerk” waarin God aan die Woord is. Hier vertel Hy ons wat Sy opinie oor die kerk is. My gebed is dat elke leser gelaat sal word met meer liefde en vergifnis, vir mekaar en die kerk.
Products specifications
ISBN13 9780620676953
Publisher Antonet Bekker
Contributor By (author) Antonet Bekker
Publication Date 2015-12-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 109
Product Dimensions (H x W x L) in mm 210 X 148 X 210
}