Close
You have no items in your shopping cart.
Search
Doeltreffende ouerskap leiding

Doeltreffende ouerskap leiding

Publisher : Copperlake 185 cc
SKU: 9780620665445
R 200,00
R 170,00
Hierdie waardevolle boek is perfek vir die tydgees waarin ons lewe. 'n Tyd waarin kinders steeds struktuur nodig het, maar in die proses voel dat hulle eie behoeftes nie ontken word nie. Dis 'n uitstekende hulpmiddel vir ouers wat die beste vir hulle kinders wil he.
Description
D.O.L. (P.E.T.), of Doeltreffende Ouer Leiding (Parent Effectiveness Training), het vyftig jaar gelede die lig gesien as die eerste Amerikaanse landswye program vir ouerleiding, wat daarop gemik was om ouers toe te rus en op te lei om meer effektief met kinders te kommunikeer. Dit bied stap-vir-stap raad en leiding aan ouers oor hoe om gesinskonflik op so ‘n manier op te los dat almal daarby kan baat vind. Hierdie gewilde, klasieke en hoogs aangeskrewe werk is die mees bestuderende en bewese ouerleidng- program in die wereld – en dit kan vir jou ook werk. Dit is nou vir eerste keer sedert 1980 hersien. Wanneer jy die tydlose metodes van D.O.L. (P.E.T.) begin toepas, sal jy onmiddellike veranderinge begin ervaar. Dit sluit die volgende in: minder gesins-twis en struweling, minder woed-uitbarstings en leuens, en geen behoefte vir straf nie. Of jy nou met ‘n kleuter met woede-uitbarstings te make het, of met ‘n tiener wat alreeds in opstand begin kom, sal jy vind dat D.O.L. (P.E.T.) die mees effektiewe metode is om verantwoordelikheid aan te wakker en ‘n koesterende gesins-omgewing te skep waarbinne jy en jou kind kan floreer.
Products specifications
ISBN13 9780620665445
Publisher Copperlake 185 cc
Contributor By (author) Dr. Thomas Gordon
Publication Date 2016-12-01
Language Afrikaans
Format Paperback / softback
Pages 374
Product Dimensions (H x W x L) in mm 200 X 130 X 210
}